None of them
G As jy slaap en die verdriete C G En selfs ons bitter liefde agterlaat G C Is jy maar weer `n argelose kind C G C Met drome winderig oor jou mooi gelaat Chorus C Moenie slaap nie, kyk! D Agter die gordyne begin die dag dans G C met `n pouveer in sy hoed G C Ag, as die teer nag in jou arms l? C G En sterlig oor jou bors en hare skyn G C Is jy maar weer `n dogtertjie weggedwaal C G Van huis en ouers en hul soete samesyn Chorus G C Ag, in jou slaap wil ek jou neem C G En aan my bors hou tot die more wyd G C Oor al die heuwels breek ? wil ek jou neem C G En terugbring van jou eensaamheid Chorus x2 G C met `n pouveer in sy hoed x2
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Chris Chameleon, click the correct button above.