None of them
C Em Ek wonder wat van jou geword het F G Jy wat nog so by my spook C Em Ek weet net ons het die vuur gemaak F G Die wêreld aan die brand gestook C Em Nou is die nagte soveel stiller F G Die dae eis hul eie tol C F C Maar ons twee was die wilde wind se blare F C G Ons kaartjies lê die hele wêreld vol C Tussen treine F Tussen stasies Em Dm Lê daar basies G Net die leë spore F C Tussen treine F Tussen stasies C Net die leë spasies G F C Van die onskuld nou verlore Nou vra ek waar het alles begin Die ding van los wees voor die wind Onthou jy nog die rook, die yster Die lig wat in die verte blink Dan dink ek terug aan soveel dae Soveel stawe op die spoor En ja daar was voorhelendheid van treine Waar en wanneer het ons dit verloor Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Net die leë spasies Van die onskuld nou verlore http://www.richardvdw.co.za
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Richard Van Der Westhuizen, click the correct button above.