None of them
Danie Botha - Wenners E A E Sien jy nou die lig, weet jy dat Hy leef B7 Dan ken ek mos jou oë, dit was altyd daar gewees E A B7 Blind het ons gekyk, die waarheid mis gelees A B7 E Die vrede was altyd daar gewees E A E Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my B7 Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my E A B7 Blind het ons gekyk, die lewe gevrees A B7 E Soek jy ook 'n toekoms, wil jy ook daar wees E A E Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees B7 A E Lewe jy met haat, lewe jy met vrees E A E Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees B7 A B7 E Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees E A E Saam kan ons mos waag, met moeite en verdriet B7 Opdraand mag dit gaan, maar ons weet dis nie verniet E A B7 Dan sien ek in jou oë, die pad het ons gekies A B7 E Terugkyk sal ons nie, verloor is geen ekskuus E A E Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees B7 A E Lewe jy met haat, lewe jy met vrees E A E Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees B7 A B7 E Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees E A E Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my B7 Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my E A B7 Dan sien ek weer jou oë, die vensters van jou siel A B7 E Kom ons strewe na 'n toekoms, anderkant die spieël E A E Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees B7 A E Lewe jy met haat, lewe jy met vrees E A E Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees B7 A B7 E Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Danie Botha, click the correct button above.