None of them
Intro MUTE}: A5 A5/Ab D5 x2 Verse MUTE: A5 A5/Ab D5 A5 A5/Ab D5 E* x2 Chorus light picking/strumming: Bm F#m E x2 D E Verse: Chorus: Intermission MUTE}: same as verse Chorus: Outro MUTE}: same as intro, but after second time, light picking/strumming (on A and D)... again followed by MUTE Chord Structure: A5 A5/Ab D5 E* D--7 D--7 G--7 G--2 A--7 A--7 D--7 A--2 E--5 E--4 A--5 E--1 Lyrics: Laat in die nanag op die plankvloer Hoor ek die geritsel van jou bekruip Na my kamer, en ek word bang Jy kan nie slaap nie, jy beroep jou Op 'n warm koppie melk Om jou te sus Tot in droomland, En ek is bang Dan sluimer jy weg en los my alleen terwyl jy met jou drome veg en ek word bang as jy so styf-styf teenaan my lę 'n Monster jaag jou En jy huil in my nek Ek troos jou soos 'n kleuter Vryf jou hare, en sę dis net ek Want jy is bang (jy sę) Gister gaffel die dag met muf gemors, Vertel my van ons liefde En soog my siel met die regte kos Want ek is bang Refrein Dan pleng ek my hart, vertel van my vrese my vrae en my smart en vroeg oggenddou lag ons liefde vir al ons banggeit Woorde & musiek: Johrné van Huyssteen
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Ddisselblom, click the correct button above.