None of them
* Standard tuning -intro A E F# D -verse A E ek kyk by my venster uit C# D en neem 'n halsoor-kop besluit my mind haak vas my drome dwaal ek wonder oor die vrae wat jy sou vra en die vrae wat ek kon vra eks moeg gedink en moeg gehuil hoekom sou ons als vir trane verruil joe silhoeët bly teen my muur en jy hang in elke spasie in elke uur in elke glimlag wet my dag versier -chorus A want hiers jy weer E met jou foto teen my deur F# ek dink ek wil jou hê D ek wens ek kon besluit -verse jy't ophou bel jy't ophou skryf en jy was so lank terug by my huis die verskonings raak al langer my hart klop vinniger en ek raak banger vir die kere wat jy sou kom en ek woes vra: "wat gaan aan met ons?” -chorus -solo *(chorus chords) -interlude *(chorus chords) maar ek onthou nog die dae wat ek en jy geloop het alleen op die strand en woorde gedeel het die cause en effect van ons altwee se wense ons comments en judgements oor ander weird mense die sweet memory van ons annerversary met rose en wyn en soppy melodies ons spesiale sterre op ons spesiale plek het ons spesiale drome aan mekaar vasgewerk jou ma was altyd teen my maar dit is als okay want toe het jy nog opgekom vir jou en my movies, sms'e en ure lank vry en jy vir my die trollie stoot in die pick 'n pay ek wil jou hê en ek sal jou kry ek het besluit A al slaan jou ma B my drie maal op my kop G# dan staan ek op en dan kom ek -chorus weer hier’s ek weer met my rooirok voor jou deur ek wil jou hê en ek sal jou kry
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Die Melktert Kommissie, click the correct button above.