None of them
Hi, hierdie version is 'n capo version wat nogal lekker werk as jy die song akoesties speel. Ek het 'n ander version ook gepost sonder 'n capo. Weereens enjoy :) Capo 2 Intro: Am Verse 1: Am Die son kom op sonder dat ek dit sien F Tyd verraai die oë Am Die aarde raak te klein vir ons F En ons koppe te groot Am Staan op uit die stof Vreet van elke boom F Vir jou wat oor ’n toekoms droom Am Iets sê vir my: F ‘Maak oop jou oë, dis hier waar jy die plot verloor.’ Pre-Chorus: C Sluit oop jou hart G Deel in die smart Chorus: Am Staan terug vir niemand nie C G Behoort aan niemand nie C Sluit oop jou hart G Deel in die smart Interlude: Am Verse 2: Am F Jammer, ek is so geprogrammeer Am Verraaier van sy eie mense F Leef in die drukkoker Am Twee seuns hardloop weg Want pa skiet op ma F Versigtig, onveilig en afgestomp Am Iets sê vir my: F ‘Knyp toe jou oë, dis hier waar jy die plot verloor’ Pre-Chorus: C Sluit oop jou hart G Deel in die smart Chorus: Am Staan terug vir niemand nie C G Behoort aan niemand nie C Sluit oop jou hart G Deel in die smart Am Staan terug vir niemand nie C G Behoort aan niemand nie Solo: Am C G Am F Am F Am F G Pre-Chorus: C Sluit oop jou hart G Deel in die smart Chorus: Am Staan terug vir niemand nie C G Behoort aan niemand nie Am Staan terug vir niemand nie C G Behoort aan niemand nie End: Am Staan terug vir niemand nie C G Behoort aan niemand nie (3x)
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Francois Van Coke, click the correct button above.