S Klopjag

Gee ukulele

Klopjag

tools GoTabs

Start AutoScroll Font Size Down Font Size Up

Find us on Facebook

chords
tabs
bass
ukulele
keyboards
drums
flute
harmonica
guitar pro
video
GoTabs

Gee

verse              |   G   C   Em   D   C
chorus A           |   G   C   Em   D
chorus B           |   G   C   Em   D
instrumental       |   G   C   Em   D

Vat selfs 'n woord soos liefde hartseer of hoop
en bloei net eenkeer in woorde strepe alleen
bou 'n monument wat staan wat skree wat gee       (verse 3x ) 

Dit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie   (chorus A 1x ) 
Dit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie    (chorus  A 1x)
- Dis jy   (chorus B 2x )

stops

Gee bene vir die kruppel man
Gee 'n been vir die honger hond
Gee Gee... Gee Gee Gee
Gee iets vir die hartseer vrou
Komaan Komaan gee dit nou
Gee Gee... Gee Gee Gee                            (chorus 1x ) 

Dit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie   (chorus A 1 ) 
Dit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie    (chorus  A 1 )
- Dis jy   (chorus B 2x     -      dan stop       ...     2 | 3 | 4 )

instrumental   |   G   C   Em   D    (chorus A 4x  dan stop  op 3)

En as jy dit kry sal jy weet  (verse 1x en hou laaste C4 keer!!!  )


- Dis jy   (chorus B 2x )
Dit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie   (chorus A 1x) 
Dit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie    (chorus A 1x)
outro  - chorus 2x) 


Woorde & musiek - Klopjag

less
plus
Add to Songbook Print Version How to play lesson Submit videolesson
Click the best TAGS for this song:
None of them
Contributor: warasirj Correct

If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.

If you find a wrong Bad To Me from Klopjag, click the correct button above.

login/signup
my songbooks
my recent views
my submits