S Klopjag

Relatiwiteit keyboard

Klopjag

tools GoTabs

Start AutoScroll Font Size Down Font Size Up

Find us on Facebook

chords
tabs
bass
ukulele
keyboards
drums
flute
harmonica
guitar pro
video
GoTabs

Relatiwiteit

G Em C D (x2)

G               C
 Sal jy tot die been toe wees
G                C
 Reguit wees met my?
G            C
 Sal jy onverbiddelik bly
       G                  C
Op die kortste pad tussen jou en my?
G         C
 En my vertel hoekom jy soms
G         C       G          C
 Berekend sê : Jy ken my nie.
G               C
 Hoe sal ek jou ken,
G             C        D
 As ek my nie ken nie?

Koor :
      G    Em
Ek verloën jou
     C                 D
So opreg dat selfs die haan
G           Em         C     D
Kromrug, verleë vir my kraai.
      G               Em
Want so lank die son my wete buig
C                  D
Verstaan ek van my min :
G            Em
Net dat ek geboë is,
C            D
Deel van jou boggelliefde,
G              Em
Deel van ons gekromde gewete,
C          D
 Ons skeel waarheid
       G              Em
Wat vergeefs al 13 verlore bewegings
C          D                G
 Van my aanwesigheid wou verklaar.
   Em            C            D
En nooit aan jou binneste kon raak nie.
    G     Em         C    D
Net altyd, so gee ek voor,
   G     C G C G C D
Ek is.

Dus die grade van die driehoek
Tussen jou en my en altyd
Bly onvolledig, illusie
Van ons verstaan relatief
Tot ons gewaande bewustheid.
Ek ken jou nie, maar ek weet van jou,
Want jy speel so dikwels
In my raaisels.

less
plus
Add to Songbook Print Version How to play lesson Submit videolesson
Click the best TAGS for this song:
None of them
Contributor: hookJen_ Correct

If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.

If you find a wrong Bad To Me from Klopjag, click the correct button above.

login/signup
my songbooks
my recent views
my submits